Bertus Basson het nou die bynes geskop: Chutney of glad nie?
Ons almal weet daar is sekere dinge in die lewe waarvoor daar nie ’n middeweg is nie. Of die toiletrol hang “over”, of hy hang “under”. Klaar.
Maar niks laat die vonke so spat soos die Groot Braaibroodjie-Debat nie! 🥊
Bertus Basson het nou die bynes geskop op Facebook:
Hy vra: “Chutney of glad nie?”
Of dalk daai “wildcard” appelkoos-konfyt? 🍑
By Calvinia Vleis weet ons die Premium A2-Lam op die kole is die hoofgereg, maar daai broodjie kan ’n braai maak of breek.
So, help ons reg:
Team Chutney: “Over the top” met die Mrs. Balls!
Team Glad Nie: Net kaas, tamatie en daai vinnige uie-ringetjie.
The Rebel: Appelkoos-konfyt of niks.
Kyk hoe maak Bertus hulle hier: Braaibroodjies on the Weber saam Bertus Basson
(Gan support hom; braaibroodjie-toets is harde werk…)
https://bertusbasson.com
Sê dan vir ons in die comments van Bertus se post op Facebook: Hoe “hang” jou braaibroodjie? 👇
Braaibroodjies on the Weber saam Bertus Basson





