Bertus Basson het nou die bynes geskop: Chutney of glad nie? Ons almal weet daar is sekere dinge in die lewe waarvoor daar nie ’n middeweg is nie. Of die toiletrol hang "over", of hy hang "under". Klaar. Maar niks laat die vonke so spat soos die Groot...





